Dodo Nyoka
@dodonyoka9040
구독자
조회수
동영상
API
30K
실시간 YouTube 구독자 수 카운터
Loading Advanced Analytics...
Dodo Nyoka
Die naaswenner van Die Kontrak se tweede seisoen, Dodo Nyoka, het die Afrikaanse musiekbedryf op hol gejaag met die afloop van dié kompetisie, sy Afrikaans is Groot debuut en die vrystelling van sy debuutalbum Foto’s, waarvan die titelsnit al meer as 13.5 miljoen strome tot op hede het.
Hy het grootgeword in die Oos-Kaap en deesdae is Benoni sy tuisdorp. Mense wat met Dodo te doen kry, sal verbaas wees om te leer dat hy op skool gehakkel het. Dis waar hy tot sang en redenaars as kommunikasie hulpmiddel gedraai het. In 2019 is hy as nasionale wenner van die ATKV-redenaarskompetisie aangekondig en begin hy om motiveringsessies met skoliere regoor die land te hou om geld in te samel vir renosterbewaring. Soveel só, dat dit hom erkenning van die Britse koninklike familie opgelewer het.
Embed
YouTube 구독자 수, 조회수, 크리에이터 비교, 마일스톤을 실시간으로 추적하고 사용자명을 빠르게 검색하세요.
동영상
Dodo Nyoka - Juliet (Lirieke Video)
Uploaded
2,928
조회수
87
Likes
11
Comments
About RealtimeSubCount.com
YouTube 구독자 수, 조회수, 크리에이터 비교, 마일스톤을 실시간으로 추적하고 사용자명을 빠르게 검색하세요.